Monday 10 September 2012

Swaziland


Ons bly vir twee dae in die Hlane Royal National Park in Swaziland.  Daar is 'n watergat naby die kampeerplek en restaurant waar ons hierdie grotes gesien het.








 Hlane is die enigste wildreservaat in Swaziland wat leeus het.  Ons was gelukkig om hierdie twee wyfies vroegoggend te sien.







Hluhluwe-Imfolozi







Cape Vidal

Ons besoek twee wildreservate terwyl ons by St Lucia kamp:  Cape Vidal en Hluhluwe-Imfolozi.


Cape Vidal







St. Lucia





Ons het vir tien dae in St Lucia gekamp, naby die lagoon met krokodille en seekoeie.





Vroegoggend op St Lucia strand, oppad om te gaan visvang.  Die elwe het geloop en Jors het omtrent elke oggend vier gevang!





'n Bloukuifloerie!