Monday 10 September 2012

Swaziland


Ons bly vir twee dae in die Hlane Royal National Park in Swaziland.  Daar is 'n watergat naby die kampeerplek en restaurant waar ons hierdie grotes gesien het.








 Hlane is die enigste wildreservaat in Swaziland wat leeus het.  Ons was gelukkig om hierdie twee wyfies vroegoggend te sien.







2 comments: