Thursday 25 October 2012

Kruger Wildtuin

Hier is 'n paar foto's van ons tydjie in die Kruger Wildtuin.  Dit is heerlik!  Ons vertrek more van Letaba kamp oor die Giriyondo grenspos na Bilene in Mosambiek.  Sal julle op hoogte hou.  Adios!





'n Hamerkop eend



'n Kwevoel

'n Saalbekooievaar - kyk die snawel!



Satara kamp

Letaba kamp

Berg-en-dal kamp

Tuesday 16 October 2012

ROOTS (Volksrust)


Mari het haar ROOTS gaan soek.

Oupa Jacques se plaas, LEEUWSPRUIT.
















Ouma Lena en Oupa Jacques uiteindelik bymekaar.





Mari het as baba hier gebly vir 'n jaar.



Hier het Pa sy Appyship gedoen




Laeveld

Van Swaziland is ons deur na Barberton waar ons by Willie bly.  Daar het ons afgepak vir 'n week en 'n bietjie.
Willie het vir ons gaan wys hoe lyk Kaapse Hoop.
Ons het die kontrei ook verken:
Sudwala Grotte
Ons het deur die LongTom Pas gery.
Hier is die Barberton Daisy.
Ons het 'n draai deur die Kruger gery.





Oppad na Heidelberg het ons by so 'n paar plekke gestop:

The Pinnicale
God's Window
Berlin Valle
Bourke's Luck


Ons het oorgeslaap by Blyderivier Oord.