Tuesday 16 October 2012

Laeveld

Van Swaziland is ons deur na Barberton waar ons by Willie bly.  Daar het ons afgepak vir 'n week en 'n bietjie.
Willie het vir ons gaan wys hoe lyk Kaapse Hoop.
Ons het die kontrei ook verken:
Sudwala Grotte
Ons het deur die LongTom Pas gery.
Hier is die Barberton Daisy.
Ons het 'n draai deur die Kruger gery.





Oppad na Heidelberg het ons by so 'n paar plekke gestop:

The Pinnicale
God's Window
Berlin Valle
Bourke's Luck


Ons het oorgeslaap by Blyderivier Oord.




 



1 comment:

  1. Hi George dit lyk of julle die trip vreeslik geniet - jou bakkie se bande lyk vir my glad (lol).

    Groete
    Hugo.

    ReplyDelete