Wednesday 1 August 2012

Hogsback


Vanoggend het dit steeds gereen en ons besluit om Hogsback te besoek – so 140 km van hier na die binneland.  Dit is 1500 bo seespieel.  Toe ons daar aankom het dit gesneeu!  Ons het die labyrinth gaan stap (die grootste in SA) en ook in die woud.  Dis ‘n pragtige plekkie, en ons was bevoorreg om dit te kon sien.  Vanmiddag toe ons weer by die kamp kom, het dit opgehou reen, maar dis nog koud.
















No comments:

Post a Comment