Friday 9 November 2012

Libelula (Nacala)


Ons het gistermiddag so voor 16h00 hier aangekom.

Die kampplek is nie op die beach nie.  Dis teen ‘n heuwel en ons het ‘n pragtige view.  Daar is 100 trappies af beach toe en ‘n mens kan hier snorkelduik.  Ons het sommer die grondtent opgeslaan en gaan ‘n paar dae hier bly, want ons is nogal opgery. 

Dit word al lig vanaf 4h30 in die oggend.  5h00 is ons gewoonlik al wakker!  Al is dit by die see, word dit nogsteeds vrek warm.  Jors se ons sal gewoond raak aan die hitte, maar ek wonder... 

Hier is pragtige voeltjies en hulle raas tog te lekker as ons koffie drink in die oggend.  Ook tropiese vissies in die see. 

Under the sea...










No comments:

Post a Comment