Wednesday 21 November 2012

Pemba

Mon 2012/11/12
Ons is veilig in Pemba, die kusdorpie in die Noorde van Mosambiek. Pemba is nie wat ons verwag het nie.  Miskien is ons bederf met Nacala wat so idillies was.   Dis ‘n redelike groot dorp en die mense se rubbish le oral rond – langs die pad en in die rivier.  Ons het besluit om nie iets te ete hier op die markte te koop nie.  Ons bly nou so 3km uit die dorp by Russell’s Place.  Dis nie op die strand nie – in die straat net bokant dit. Hier is nie baie kampeerders nie.  Die storte is “bucket showers” – een groot emmer met water en ‘n kleiner, lee emmer waarmee jy die water oor jou gooi.





No comments:

Post a Comment