Wednesday 21 November 2012

Ponta Pegane

Vanaf Pemba het ons vertrek na Ponta Pengane, waar ons een aand geslaap het. Dit is 'n afgelee vissersdorpie waar die "locals" 'n kampplek het met baie basiese geriewe.  Geen lopende water.  Maar die natuurskoon maak op daarvoor.  Die locals droog vis op die strand.








No comments:

Post a Comment